Studiekursus/Study skills course

Theresa vd Berg Opvoedkundige Sielkundige/ Educational Psychologist

 

Last Updated on
2013-01-10

 

Studiekursus/Study course: Februarie 2013

Studiekursus:

Kom leer hoe om te leer! Leer ken jouself as leerder. Ontdek jou denkvoorkeure, spesiale talente en vermoŽ. Breinkaarte, leer- en geheuetegnieke. Motivering, tydsbestuur en beplanning


Learning can be fun! Are you a visual, kinesthetic or auditory learner? How do I see myself as a learner? How to do mind-mapping? Association techniques. Motivation, time management and planning etc.


Kursus word in 3 dele aangebied /Study course in three parts

Studiekursus

Studiekursus 1: Woensdae

'n Oggend of middagkursus word gedurende Februarie aangebied. Februarie se kursus is van toepassing op leerders in Graad 4-7. HoŽrskoolleerders kan navraag doen per e-pos en tye sal individueel gereŽl word. ď? Ouer (een ouer/voog) moet saam met sy kind die kursus by te woon. Al drie dele is verpligtend vir bywoning. Met inskrywing en navraag sal nog verder inligting aan u gestuur word. Kies 'n oggend of middagkursus.

Skryf vroeg in om teleurstelling te voorkom. Plekke is beperk. E-pos navrae en inskrywings met kind se naam en graad asook kursus waarvoor ingeskryf word (Oggend of Middag) na theresavdb@mweb.co.za.


English courses available Please e-mail Theresa.


Waar moontlik sal gepoog word om graad 4 leerders saam te akkommodeer omdat studiebeplanning nog nuut en vreemd vir graad 4 's is.


Deel 1 Saterdag 2 Februarie 2013

∑ Oggend: 8:00-10:30

∑ Middag 11:00 -13:30

(Ontdek jouself, - wie is ek as leerder, wat is my breinvoorkeure, my leerstyle en watter vorm van intelligensie benut ek die beste. Wat beteken dit in terme van hoe ek leer.)


Deel 2 Saterdag 9 Februarie 2013

∑ Oggend: 8:00-10:30

∑ Middag: 11:00-13:30

(Wat is 'n sleutelbegrip, kernwoord, tema ens. Hoekom vrae ek myself vrae af terwyl ek leer, waarom moet ek werk verstaan en leer ek nie sommer net soos 'n papegaai nie, Wat is 'n breinkaart?. Waar begin ek as ek 'n breinkaart wil saamstel. Inoefening van breinkaarte. Ons begin ook met geheuetegnieke en speel speletjies om jou geheue en konsentrasie te versterk.)



Deel 3 Saterdag 16 Februarie 2013

∑ Oggend 8:00-10:00

∑ Middag 11:00- 13:00

Geheuetegnieke vervolg. Leerders leer ook hoe om tyd te bestuur, te beplan, doelwitte te stel en gemotiveerd te werk. Hulle ontdek dat leer eintlik lekker kan wees.

KOSTE

Koste R750 per kursus plus -handleiding/werksboek met in kleur ingesluit. Beperkte getalle per kursus. Skryf so gou moontlik in om teleurstelling te voorkom. Kursus word in Monumentpark Pretoria aangebied


Study skills course R750 Workbook included. Limited availability. (Monument Park Pretoria)


Kontak 082 374 6876 vir verdere inligting of e-pos na theresavdb@mweb.co.za.

Contact 082 374 6876 for bookings or more information / E-mail.Theresa for more information or bookings theresavdb@mweb.co.za.


U sal meer inligting per epos ontvang met inskrywing, Fooie is betaalbaar 24uur voor aanvang van kursus (elektroniese inbetaling) of kontant by die aanvang van kursus 1. Bankbesonderhede sal verskaf word.


Ēn Kansellasiefooi sal gehef word indien inskrywing binne 4 dae voor aanvang gekanselleer word omdat plekbespreking beperk is en 'n ander leerder se plek so beperk word. Die groepe bly klein.


Study skills course: English :

English courses available Please e-mail Theresa at theresavdb@mweb.co.za.



Tuisblad | Dienste | Skoolgereedheid | Studiekursus | Werkswinkels | Kontak | Top

© Copyright Theresa vd Berg OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE , all rights reserved.